z-logo
open-access-imgOpen Access
'n Historiese oorsig met kommentaar oor 'Kritiese Skrifbeskouing'
Author(s) -
M. A. Kruger
Publication year - 1988
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v22i87.1330
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die doel van hierdie voordrag is om ’n historiese agtergrond te bied van “kritiese Skrifbeskouings” soos dit vanuit gereformeerde standpunt en tradisie gesien kan word. Vervolgens is die mikpunt ook om die eie stand punt in verhouding tot hierdie beeld te kan sien aangesien dit dikwels net teenoor los aspekte van die historiese beeld opgeweeg word

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here