Kerkeenheid en meerdere kerkevergaderings
Author(s) -
B. Spoelstra
Publication year - 1988
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v22i85.848
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die 20e eeuse vraagstuk van die “eenheid van die kerk” hang saam met die opkoms van die genootskaplike kerkbegrip uit die Rasionalisme gedurende die 18e eeu. Die Reglemente van De Mist (1804) en Koning Willem I in Nederland (1816) het met die eerste Sinode in 1824, praktiese beslag in Suid-Afrika gekry
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom