z-logo
open-access-imgOpen Access
Kerkeenheid: 'n Perspektief op die verhoudinge in die Gereformeerde Kerke in Suidelike Afrika
Author(s) -
J.H. Van Wyk
Publication year - 1988
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v22i85.846
Subject(s) - theology , philosophy
Wat ek gaan aanbied het nie sommer oornag ontstaan nie. Dit het oor ’n lang periode gegroei, is die neerslag van Skrifstudie en is gestimuleer deur gesprekke met swart teologiese studente en predikante asook kritiek van buitelandse Gereformeerde kerke. Ek vermoed dat sommige van u van my gaan verskil. Ek vra egter vriendelik dat u geduldig sal luister en die argumente in die lig van die Skrif sal weeg

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here