z-logo
open-access-imgOpen Access
Die diens van die Woord in die kerk
Author(s) -
Van der Linde
Publication year - 1987
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v21i83.1310
Subject(s) - theology , art , philosophy
Dit is opvallend hoe die uitdrukking diens of bedienaar van die Woord die artikels beheers. Dit beteken dat ons hier nie te doen het met iets wat deur iemand self besluit is of uit homself gesê word. Vir hom word gesê: Hier is die Woord, gaan maak dit bekend. So dien die bedienaar van die Woord (die een wat preek) die Een wat die Woord aan Hom gee. Maar die dinge hou nog meer in. Die bedienaar, die een wat preek, maak dit wat die Een wat die Woord aan hom gee aan dié bekend wat moet weet wat vir hulle gesê word. Hy bring ’n boodskap. So dien of bedien die bedienaar van die Woord (die een wat preek) ook dié vir wie die boodskap bedoel is, die Kerk

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here