'Bavinck oor kerkeenheid'
Author(s) -
J. H. Van Wyk
Publication year - 1986
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v20i79.1285
Subject(s) - theology , art , philosophy
Dit is opvallend hoe aktueel die Nederlandse Gereformeerde dogmatikus, Herman Bavinck, steeds bly. (Onlangs is sy Dogmatiek, waarvan deel I in 1895 verskyn het, herdruk!) Natuurlik hang dit alles met ’n wye reeks faktore saam, nie die minste nie met Bavinck se teologiese kwaliteit en veral integriteit. Hy was nie iemand wat met goedkoop antwoorde tevrede was nie en het veral baie nou by Calvyn aangesluit — hoewel daar by hom ook soms skolastiese gedagtes voorkom
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom