z-logo
open-access-imgOpen Access
Die sondeval se radikale invloed op die reg
Author(s) -
C. J. Smit
Publication year - 1986
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v20i79.1284
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , art , philosophy , computer science , operating system
Elkeen wat deur die reg geboei word, word die een of ander tyd aangespreek deur die vraag of die reg konsekwent as rég gepositiveer word, ook in ’n gelowige regsgemeenskap-selfs ook in die kerk as ’n regsgemeenskap. Word daar nie dikwels onreg in die naam van die reg gepleeg nie? En is byvoorbeeld die ongelowige wat God verloën en sy Woord verwerp hoegenaamd in staat om reg te bedryf? Antwoorde op hierdie vrae moet myns insiens gesoek word in ’n skriftuurlike beskouing op die verhouding tussen die reg en die sondeval. Dáár lê die sleutel

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here