Open Access
Die etiek van Karl Barth
Author(s) -
Van Wyk
Publication year - 1986
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v20i78.1279
Subject(s) - art , philosophy
Die etiek van Barth kan nie reg verstaan word sonder begrip van sy ganse teologiese agtergrond en opset, en ek wil byvoeg: sonder die besondere tydsomstandighede (oorlog!) waarin hy geleef en gewerk het nie. Dit is verder bekend dat in sy teologiese ontwikkeling verskillende figure groot invloed op hom uitgeoefen het