Barth en die kinderdoop
Author(s) -
L. Floor
Publication year - 1986
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v20i78.1276
Subject(s) - theology , philosophy
Karl Barth, wie se honderdste geboortedag hierdie jaar herdenk word, was in velerlei opsigte ’n provokerende teoloog. Hy het nie altyd teologiese paaie bewandel wat reeds lank uitgetrap was nie maar hy het telkens gesoek na nuwe weë. Daar sit dan ook iets uitdagends in sy hele teologie
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom