‘Dag’ in die eerste hoofstukke van Genesis
Author(s) -
Editorial Office
Publication year - 1967
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v1i4.868
Subject(s) - theology , art , philosophy
In ’n vorige artikel het ek reeds die betekenis van die begrip ‘dag’ aangesny en die volgende samevatting daarvan gegee: Die begrip ‘dag’ in Gen. 1 : 5 kry dus nie sy betekenis deur sy teenstelling tot ‘duisternis’ nie, maar deur sy positiewe inhoud van liggewing, d.w.s. sy vormgewende, identiteitsverskaffende werking wat die geheel van die verbinding: skeppingswerk-aand-more domineer. Dit het dus nie ’n apologetiese stempel nie, maar ’n sterk tetiese, positiewe, vitale betekenis
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom