Teologie in ’n tyd van Sekularisme
Author(s) -
S. Du Toit
Publication year - 1967
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v1i4.866
Subject(s) - theology , philosophy
Oorspronklik was dit die bedoeling om slegs die werke van Kuitert (Realiteit van het geloof), A. C. Porteous (Prophetic voices in contemporary theology) en Heyns (Die evangelie in die krisis) te bespreek. Maar die vraagstuk het almeer geboei. Al gaande het die artikel in omvang gegroei en het dit duidelik geword dat ons hier met die teologiese vraagstuk van ons tyd te doen het.
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom