
Grepe uit die lewenstaak van ds. S. J. du Toit
Author(s) -
C. van der Waal
Publication year - 1967
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v1i3.865
Subject(s) - art , humanities , theology , philosophy
Onlangs het ondergetekende ’n met potlood geskrewe brief van ds. S. J. du Toit, wat hy op 5 Julie 1910 aan sy broer Daan, die bekende Oom Lokomotief van di Patriot, gerig het in ’n ou nommer van ‘Stemmen des Tijds’ gevind. Hierdie brief is in meer as een opsig van historiese waarde. Dit is bekend dat tussen ds. Du Toit en sy broer destyds as gevolg van politieke verskille 'n verwydering ontstaan het wat gelei het tot die uittrede van Oom Lokomotief uit di Patriot. Alle bande is daarmee egter nie verbreek nie