Dr. J. D. du Toit en die onderwys
Author(s) -
Johan C. Coetzee
Publication year - 1967
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v1i3.861
Subject(s) - theology , art , humanities , philosophy
J. D. du Toit, 'n seun van die grondlegger, eintlik die vader van Christelike-nasionale onderwys in Suid-Afrika het sy hele opvoeding ontvang aan skoolinrigtings met ’n Christelik-nasionale gees en rigting. Sy eerste skool was ’n C.N.O.-skool en die laaste inrigting waaraan hy gestudeer het, was ’n C.N. Universiteit. As leerling en as student het hy nooit 'n voet in ’n staatskool of staats-inrigting vir hoër onderwys gesit nie. Daarvoor het sy oortuigde vader gesorg
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom