Herwaardering van A. Kuyper se bydrae tot die Gereformeerde Teologie Noodsaaklik
Author(s) -
K. S. Van Wyk de Vries
Publication year - 1967
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v1i2.858
Subject(s) - theology , philosophy
Vir die bepaling van die stand en vir 'n gesonde uitbouing van die gereformeerde Teologie in Suid-Afrika, het 'n herwaardering van die teologiese arbeid van Abraham Kuyper noodsaaklik geword. Omdat ons in Suid-Afrika vir "n groot deel vry gebly het van die leergedinge in Nederland, waarin, soos ons weet, die gedagtegange van Kuyper in belangrike mate 'n rol gespeel het, en omdat ons enigsins op 'n afstand staan, behoort ons te kan bydra tot 'n nugtere perspektief op die ontwikkeling van die gereformeerde Teologie deur onsself rekenskap te gee van die teologiese arbeid van Kuyper
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom