z-logo
open-access-imgOpen Access
Calvyn en die ekumeniese roeping van die kerk ’n oriëntering
Author(s) -
Benoon Duvenage
Publication year - 1967
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v1i2.856
Subject(s) - theology , philosophy
Wanneer ons hier oor die ekumeniese roeping van die Kerk handel, dan kom veral twee eienskappe van die Kerk in gedrang nl. die algemeenheid of kalolisiteit en die eenheid van die Kerk. Dit is einllik 'n nuwe betekenis wat aan die begrip ekumene gegee is in die latere tyd omdat die begrip terminologies alleen 'n geografiese betekenis het. Die begrip ekumene word egter gebruik juis omdat daarmee vandag ook die verskeurdheid van die Kerk in rekening gebring word wat eintlik nie sou plaasvind as die geografiese betekenis van die begrip alleen bedoel word nie

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here