
Twee belangrike toekomsbepalende tendense op kerklike terrein
Author(s) -
Hercules Boshoff
Publication year - 1985
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v19i76.1263
Subject(s) - theology , art , philosophy
As daar veral twee hoofgroepe van tendense is wat die kerk in die volgende dekade of twee dramaties gaan raak, dan is dit eerstens die demografiese of bevolkingsveranderinge wat besig is om plaas te vind en dan tweedens, houdingsveranderinge. Daar kan ander wees maar hierdie kan die mees dramatiese invloede hê