Evangelizesthai (om te Evangeliseer) en verwante woorde in die NT
Author(s) -
M. A. Kruger
Publication year - 1985
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v19i73.1240
Subject(s) - theology , art , philosophy
Daar is meer as dertig woorde wat in die Bybel gebruik word om die oorbring van die evangelie te beskryf (Gitari 1975 ; 1123, Friedrich ThWNT 11:720; III:703). Sommige van hierdie woorde is feitlik sinoniem. Ander is nuanseringe in ’n wyer begrip. Hierdie nuanseringe word dikwels met preposisies in saamgestelde werkwoorde uitgedruk. So word diamarturesthai ’n bepaalde beklemtoning van marturein
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom