
Tot lof van die kerkorde ... in sy dienskneggewaad
Author(s) -
C. J. Smit
Publication year - 1984
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v18i72.1232
Subject(s) - theology , art , philosophy
0ns sê die kerkorde is bindend, maar ons sê dit is nie ’n wet nie. Ons sê die kerkorde moet gehoorsaam word, maar dit het nie gesag in homself nie. Hoe moet ons die kerkorde verstaan? Die antwoord lê ten dele in die onderskeid tussen kerkorde en skriforde. Met hierdie onderskeid erken ons volmondig dat die kerkorde historiese mensewerk is, ’n antwoord op die Woord, en dat dit op basis van die skriforde in die historie op konkrete situasies afgestem word