z-logo
open-access-imgOpen Access
Tot lof van die kerkorde ... in sy dienskneggewaad
Author(s) -
C. J. Smit
Publication year - 1984
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v18i71.1227
Subject(s) - theology , maar , philosophy , biology , paleontology , volcano
Dit is eg Gereformeerd om te sê dat die kerkorde nie ’n wetboek is nie. En ons is heel dikwels eg Gereformeerd! Maar hoe dan met die kerkorde gemaak? Jou oë vir hom sluit, hom tong in die kies venuftig probeer systap; of tog dan maar ’n wet van hom gaan staan en maak? Moet ons hom maar aanvaar as die erflike las waarmee die kerk sit en wat nou eenmaal saamgesleep móét word? Moet ons hom maar in ons midde duld as die arsenaal waaruit die grootkanonne hulle kartetse haal om met baie donder en min erbarming hulle (vermoedelike) teëstanders op kerklike vergaderings mee plat te skiet

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here