z-logo
open-access-imgOpen Access
Kerkorde en belydenis
Author(s) -
C. J. Smit
Publication year - 1984
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v18i70.1221
Subject(s) - art , theology , die (integrated circuit) , philosophy , computer science , operating system
Die verband tussen kerkorde en belydenis is in die Heilige Skrif vasgelê. Eersgenoemde het sy primêre grondslag in die Skrif en laasgenoemde is in sy geheel 'n weerklank van die Skrif (vgl. Bouwman, 1970: 325, 326). Die belydenis stem ooreen met die Skrif, omdat die kerk bloot die Skrif in die belydenis nasê (homologein) om sy geloof tot uitdrukking te bring

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here