z-logo
open-access-imgOpen Access
Die regsposisie van Gereformeerde kerke in Suid-Afrika
Author(s) -
G. Pienaar
Publication year - 1984
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v18i70.1220
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die benaming Gereformeerde kerk dui gewoonlik in die algemene omgangstaal op die Gereformeerde kerke in Suid-Afrika as kerkgroep. Tog hou hierdie benaming vir Gereformeerde teoloë nie daardie betekenis in nie, maar verwys dit na ’n Gereformeerde kerk in plaaslike sin, naamlik ’n gemeente of ’n versameling gelowiges op ’n bepaalde plek (NGB 28; Bavinck 1911 dl 4 319; Van der Linde 1965 20). Die vraag of so ’n kerk ’n vereniging is en indien wel, of dit as ’n genootskap of ’n regspersoon getipeer kan word, ontstaan dikwels onder lidmate, buitestaanders en van regsweë. Ten einde presies vas te stel wat die aard van hierdie versameling natuurlike persone in die regsverkeer is, is dit belangrik om vas te stel wat die terme kerk en kerkverband in die Gereformeerde dogmatiek beteken

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here