z-logo
open-access-imgOpen Access
’n Kritiese beskouing van Deist se 'n abc van Bybeluitleg'
Author(s) -
F. N. Lion-Cachet
Publication year - 1984
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - English
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v18i69.1215
Subject(s) - theology , philosophy , psychology
Die uitlegkunde dateer al vanaf die eerste woorde wat die mens gesê het naamlik: sy sal mannin genoem word. Hy, of die skrywer moes dit dadelik verklaar: want sy is uit die man geneem. As ons dié verklaring wou tipeer sou ons kon sê dit is ’n pragtige voorbeeld van rabbynse uitleg (midrasj) want ’isjsja (met wortel: ’enoosj) en ’isj (met wortel: ’usj of’isj) het taalkundig niks met mekaar te doen nie. Maar afgesien van die vraag of Adam Hebreeus gepraat het, is daar tog ’n ooreenkoms tussen man en vrou soos, daar ’n (klank) ooreenkoms is tussen ’isj en isjsja

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here