z-logo
open-access-imgOpen Access
125 jaar na Rustenburg 11 Februarie 1859
Author(s) -
B. Spoelstra
Publication year - 1984
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v18i69.1212
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die feit dat gepraat word van die GKSA wat 125 jaar gelede op Rustenburg gestig is, toon hoe die kerkbegrip gekollegialiseer het. Dit was nie die motief in 1859 nie. Tereg het kollega J. H. van Wyk dan ook op die GTV-byeenkoms te Pretoria gevra: Was daar dan nie ’n kerk voor 1859 nie? Slaan ’’gereformeerd” nie op die Reformasie van meer as 4 eeue gelede en ”kerk” op Pinkster nie? 0ns kan byvoeg: Preek die dominees dan nie oor Heid. Kat. Son. 21 dat ons GLO dat die Seun van God vir Horn ’n kerk deur sy Gees en Woord in die eenheid van ware geloof van die begin van die wêreld af tot die einde toe vergader, beskerm en onderhou nie? Hoe staan dit met die kerk van Christus en wat ons die GKSA of ONS kerk noem

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here