Die ouderling en toesig oor die lewe
Author(s) -
J. H. Van Wyk
Publication year - 1983
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v17i66.1190
Subject(s) - theology , art , philosophy
In hierdie voordrag sal die aksent meer op lewensprobleme val. Tog sal dit nodig wees om enkele opmerkinge te maak in verband met die gedagte van ’’toesig hou oor” tydens huisbesoek. Met die woorde ’’toesig hou oor” is immers ’n beskrywing gegee van die taak van ouderlinge tydens huisbesoek en die vraag kan gestel word of hierdie woord genoeg omskrywend is. Hou dit nie ’n verenging en vereensydiging in van die taak van die ouderling nie? Of is hierdie verenging doelbewus gekies ten einde hierdie aspek skerp te belig
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom