z-logo
open-access-imgOpen Access
Diakonia en koinonia
Author(s) -
Van Wyk
Publication year - 1982
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v16i64.1178
Subject(s) - theology , art , mathematics , philosophy
Wanneer ons wil besin oor die plek en taak van die diaken moet ons dit doen vanuit die gesigspunte van die kerk en Koninkryk van God, Ons siening van die Koninkryk bepaal ons siening van die kerk en ons kerkbegrip bepaal ons kyk op die diakonaat. Daarom het ek dit goed gedink om enkele opmerkinge te maak oor die wese en taak van die kerk, oor die Koninkryk, oor die diakonaat en ten slotte oor die gedagte van gemeenskap. Interessantheidshalwe maak ek gebruik van die Griekse woorde in hierdie verband

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here