z-logo
open-access-imgOpen Access
Referate van GTV jaarvergadering
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 1982
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v16i61.1154
Subject(s) - theology , philosophy
Faktore buite beheer van die redaksie het veroorsaak dat die referate wat voor die GTV Jaarvergadering gedien het, nou eers in hierdie uitgawe kan verskyn. 0ns is dankbaar dat ons die waardevolle artikels van proff. J. C. Coetzee en J. A. van Rooy in hierdie uitgawe kan aanbied. Allerlei vrae en beweginge rondom hierdie temas het die afgelope tyd heelwat woorde laat ronddwarrel. Hierdie artikels sal besinning en verantwoording stimuleer. ’n Bepaalde waarheid is so ryk en diep dat daar nie noodwendig vanuit dieselfde hoek daarop aangekyk hoef te word nie. Verskil in blikrigting maak die rykdom en wysheid groter. ’n Mens leer tog nooit iets van iemand wat met jou saamgestem het nie

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here