
Die Gereformeerde Ekumeniese Sinode
Author(s) -
B. Spoelstra
Publication year - 1981
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v15i60.748
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , philosophy , art , computer science , operating system
Gedurende die 20ste eeu roep aan die ander kant internasionale sendingkonferensies (1911) en die Volkebond op politieke gebied die idee van ekumenisiteit en internasionaliteit altyd sterker op. Die Britse Ryk was ’n kortstondige wêreldeenheid. Die idee van ’n internasionale Christendom bo nasionale konfessionele en kerkregtelike identifikasies of "verdeeldheid” groei deur internasionale Christenstudente-bonde, Sondagskole, Bybelgenootskappe, liefdadigheidswerk op wêreldvlak. Tegelykertyd kleur wêreldsosialisme en die idee van ’n universele mensheid die denke in baie vorme. Die "gees” van die 20ste eeu roep al sterker om praktiese en organisatoriese "eenheid”