Calvyn se kerkreg en invloed op kerke in Suid-Afrika
Author(s) -
B. Spoelstra
Publication year - 1981
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v15i59.742
Subject(s) - humanities , theology , art , philosophy
Tradisioneel is gesê dat Calvyn die vader van die Presbiteriale en selfs van ’n Presbiteriaal Sinodale kerkregering was. In ons tyd word weer betoog dat hy ’n episkopaalse kerkregering voorgestaan het (vgl. bv. R. Boon, Apostolisch ambt en rejormatie, 1965, Nijkerk). R. M. Kingdon sê nog weer dat die Calvinistiese sinodale kerklike organisasie en dissipline in Engeland sowel as in Frankryk rewolusie geinspireer het
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom