z-logo
open-access-imgOpen Access
Die Christusprediking van die Ou Testament
Author(s) -
James Alfred Loader
Publication year - 1981
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v15i58.732
Subject(s) - theology , art , philosophy
Wanneer ons ons aan hierdie geweldige onderwerp waag, is daar teoreties verskillende maniere waarop ons te werk kan gaan. Ons sou in die kerklike tradisie kon nagaan watter gedeeltes van die Ou Testament gewoonlik as Christusprediking opgevat is en vervolgens ’n eksegetiese toetsing van die tradisionele menings kon onderneem. Ons sou ook dié gedeeltes van die Ou Testament wat in die Nuwe Testament as messiaanse profesieë beskou word, kon ondersoek om vas te stel watter ooreenkomste en verskille daar tussen die ouer vorm van die tradisie en die vroeg-kerklike interpretasie daarvan bestaan

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here