Die liturgiese ontwikkeling in die G.K.S.A. ná 1946
Author(s) -
J. J. V. d. Walt
Publication year - 1981
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v15i57.728
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die G.K.S.A. was in die jare sedert die vorige wêreldoorlog, dus 1946, in ’n groter mate besig met liturgiese sake as wat met die eerste oogopslag duidelik is. Enkele sake is in die kiem gesmoor en kon geen groeikrag ontwikkel nie. Tot voorbeeld kan dien die poging in 1976 (p. 575) om in te val by die hedendaagse tendens tot „Liturgiese vernuwing”. Gedurende die jare was daar oor ’n twaalftal liturgiese sake wel besluite geneem met invloed op die liturgie van dié G.K.S.A
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom