
Die beginsel in Art. 30 K.O.
Author(s) -
B. Spoelstra
Publication year - 1980
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v14i55.765
Subject(s) - theology , philosophy
Ons projekteer dikwels ons ideale as werklikhede. So gee ons dikwels op grond van die beginsel van ‘soewereiniteit in eie kring’ voor dat die kerklike selfstandigheid en onafhanklikheid van die sosiale en politieke werklikhede bestaan en behou moet word. Dit kan soms die geval wees, maar in werklikheid word die kerklike struktuur en praktyk deur kontemporêre opvattings en gebruike gemaak. So het die Rasionalisme en Liberalisme die Kerkordes van De Mist (1804) en van Koning Willem I (1816) veroorsaak en opvattings oor staatstruktuur is vir kerkstruktuur gebruik