z-logo
open-access-imgOpen Access
Die leer van Calvyn oor die sekerheid van die geloof
Author(s) -
P. J. Coetzee
Publication year - 1980
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v14i54.759
Subject(s) - theology , die (integrated circuit) , philosophy , engineering , mechanical engineering
Die Reformasie van die sestiende eeu het ten diepste ’n religieuse oorsprong gehad. Dit is uit die diepgevoelde behoefte aan sekerheid van die heil gebore. Baie duidelik spreek dit in die Belydenisskrifte wat die gees van die Hervorming adem. Vergelyk bv. antwoorde 1, 21, 26, 28, 32, 39, 44, 52, 54 en so meer van die Heidelbergse Kategismus. Daar word dan veral ook gevra na hierdie sekerheid vir die persoonlike lewe. S. van der Linde se aanvoeling is dat die Reformasie se kosbaarste bydrae die feit is dat die geloof "herontdek” is en dat die stryd vir die waarheid van God met die slagspreuk gevoer is: Sola fide

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here