z-logo
open-access-imgOpen Access
Sang in die erediens
Author(s) -
Dion Kempff
Publication year - 1980
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v14i53.756
Subject(s) - theology , philosophy , art
Die bewering is al gemaak dat die ontstaansrede van die Gereformeerde Kerk in 1859 lê by die saak van Gesange — of die verpligting om dit te sing. So word dit meesal deur nie-Gereformeerdes gestel en oningeligte Gereformeerdes stem dan daarmee saam. Maar dit is onhistories en onwetenskaplik om daaraan vas te klou of nog steeds so te sê. Die saak van die Gesange was natuurlik ’n punt op die agenda, miskien selfs prakties ’n maklik-aanwysbare item, maar nie die enigste nie. Daaragter het ’n belangrike geheel van besware en gevoelighede oor afwyking in leer en verkeerde opset in kerkregering gelê. Dit is ook ’n geweldige verskraling om die Gereformeerde Kerk se bestaan aan nie-gesange-sing en aan reaksie-net-daarteen te verbind

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here