z-logo
open-access-imgOpen Access
Aspekte van die siekepastoraat
Author(s) -
Hendrik J.C. Pieterse
Publication year - 1980
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v14i53.753
Subject(s) - theology , philosophy , die (integrated circuit) , art , computer science , operating system
Die siekepastoraat vra ons aandag in hierdie tyd omdat die versorging van siekes ’n kenmerk is van die koms van die koninkryk van God. God se barmhartigheid het in sy volheid tot gelding gekom in die optrede van Jesus Christus. Die volle seën van die heil van die Ryk van God hou ook die versorging van die siekes in. Deur die heilswerk van Christus sien die blindes weer, loop die kreupeles, word melaatses gereinig, hoor die dowes, word dooies opgewek (Luk. 7:22)

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here