
Die tweeterreineleer van natuur en bonatuur
Author(s) -
B.J. Van der Walt
Publication year - 1979
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v13i52.811
Subject(s) - theology , art , philosophy
Die tweeterreineleer is afkomstig van die onderskeid tussen profaan (of sekulêr) en sakraal (of heilig) wat reeds in die pagane Griekse denke aangetref word. Veral K. J. Popma het, insiggewende gegewens na vore gebring soos o.a. die oorsprong van die woord ‘profaan’ van die Latyn pro + fanum d.w.s. die heiligdom