z-logo
open-access-imgOpen Access
Politieke teologie
Author(s) -
S. P. Van der Walt
Publication year - 1979
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v13i50.798
Subject(s) - theology , philosophy
Ons mag die geweldige gisting wat opborrel in die kringe van nasies nie onderskat nie. Wat is dit tog ’n ander wêreld waarin ons lewe? Wat gaan die gevolg wees van die suurdeeg van rewolusie wat orals geplant word? Ons staan maar aan die begin en tog voel elkeen dat dit nie so kan voortgaan nie. Uiteindelik sal onderdrukkende maatreëls nie meer voldoende wees nie; weerhoudende geweld sal swig voor volgehoue aanslae. lets meer positief sal in die plek gestel moet word wat die gedagtes sal aangryp, die woelgeeste sal kalmeer en die inspirasie sal bring om opbouende en roepingsbewuste uitbouing te bring

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here