z-logo
open-access-imgOpen Access
Sondagviering
Author(s) -
S. P. Van der Walt
Publication year - 1979
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v13i50.797
Subject(s) - theology , art , humanities , philosophy
Ons is daaraan so gewoond en aanvaar alles sonder om weer daaroor na te dink: Op Sondag kom alles tot rus. Die winkels is gesluit en kantore is toe, plekke van openbare vermaak en sportvelde is onbevolk. Christene is ook in hul huise stemmiger as op ander dae en ouers gaan met hul kinders kerk toe. Kinders neem nie aan alle vorme van vermaak deel nie, gaan byvoorbeeld nie na swembaddens of riviere toe nie. Daar kom ’n wyding op die dag en dit het deel van ons lewenspatroon geword. Toe het die skokke gekom — van andersdenkendes en -voelendes, wat Sondag nie in sy gewydheid wou onderhou nie, maar die dag vir hulleself toegeëien het

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here