
Opmerkings omtrent die regskarakter van die meerdere vergaderinge van Gereformeerde Kerke
Author(s) -
L. Roeleveld
Publication year - 1979
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v13i49.783
Subject(s) - theology , philosophy
In die Romeins-Hollandse reg kan ’n vereniging ’n regspersoon wees en word dit universitas genoem. In dié geval behoort die vermoë (eiendom ens.) aan die lede gesamenlik as ’n kollektiwiteit, nie aan hulle persoonlik nie. Wat aan en deur die vereniging verskuldig is, is nie aan en deur sy lede verskuldig nie, tensy die reglement anders bepaal