z-logo
open-access-imgOpen Access
Die kerstening van strukture
Author(s) -
L. Floor
Publication year - 1979
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v13i49.782
Subject(s) - theology , philosophy
Daar is in ons tyd orals in die wêreld ’n algemene gevoel van onbehae met betrekking tot die bestaande orde. Die ontwikkelingslande kyk met ’n gevoel van afguns na die ryk geïndustrialiseerde lande van die Weste om in die welvaart wat daar geniet word te deel. In die ryk lande is mense egter nie tevrede met wat hulle verwerf het nie. Die bestaande orde word as onregverdig ervaar en steeds ernstiger klink die roep dat die samelewing moet verander. Die wêreld — of dit nou die Ooste of die Weste is of waar ook al — is vasgevang in verkeerde strukture. Daardie strukture moet verander word. Waar christene met hierdie probleem worstel, daar word gespreek van kerstening van die strukture

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here