
Die Heilige Gees en die ontstaan en verstaan van die Nuwe Testament
Author(s) -
B.J. De Klerk
Publication year - 1978
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v12i48.1150
Subject(s) - theology , art , philosophy , die (integrated circuit) , materials science , nanotechnology
Ernst Kasemann, in ’n sekere sin die vader van die aktualistiese kanonbeskouing, sluit by Luther aan wat sê die norm vir kanonbeoordeling is of Christus gepreek word. Hy soek die kanonisiteit van die Nuwe Testament daarin dat Christus Horn telkens weer aktueel in die gebeure van die prediking laat hoor. Die Woord van God word in hierdie aktuele gebeure gehoor. Ebeling sê: in die omgang met die Skrif realiseer die Skrif sy outoriteit