Die betekenis wat kommunikasiekunde vir die prediking kan hê
Author(s) -
Hanelle Fourie
Publication year - 1978
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v12i48.1149
Subject(s) - theology , philosophy , art
Kommunikasiekunde is een van die jongste wetenskappe wat in die area van geesteswetenskappe ontstaan het. Dit is ’n vak wat eintlik ontstaan het uit die samevoeging van verskeie vertakkings wat vandag almal as onderafdelings van die Kommunikasiekunde beskou word. Die heel oudste hiervan is die retoriek soos dit al van voor Christus af deur die Grieke geleer is. In die meer resente verlede was Joernalistiek meer as dikwels die voorloper van huidige kommunikasiekunde-departement gewees
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom