z-logo
open-access-imgOpen Access
Verslag van die tweede internasionale calvynkongres
Author(s) -
Li Wang
Publication year - 1978
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v12i48.1147
Subject(s) - theology , art , philosophy
Dr. B. J. v.d. Walt het die kongres aan die Vrije Universiteit, Amsterdam, 25 — 28 September 1978, bygewoon en doen daarvan soos volg verslag: Eintlik was hierdie die eerste internasionale Calvynkongres. Die Calvynkongres wat vanaf 16 — 19 September 1974 aan die Vrije Universiteit gehou is,was ’n Europese kongres. Hierdie tweede byeenkoms het nie alleen meer navorsers getrek nie (ongeveer 80 teenoor die 40 Calvynkenners by die eerste byeenkoms), maar die kongresgangers het ook veel meer lande (16) verteenwoordig — selfs van so vêr as die VSA, Kanada, Japan, Korea en Suid-Afrika. Ook lande agter die ystergordyn soos die Deutsche Demokratische Republik, Hongarye en Roemenië was goed verteenwoordig

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here