Heengaan Dr. K. S. v. W. De Vries
Author(s) -
K. S. Van Wyk de Vries
Publication year - 1978
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v12i48.1146
Subject(s) - theology , art , physics , philosophy
Die heengaan van Dr. K. S. v. W. de Vries aan ’n koronêre trombose op 10 Oktober was nie alleen onverwags nie, maar ’n slag wat ’n plek leeglaat wat na die mens gesproke nie weer gevul sal kan word nie. 0ns innige deelneming en meegevoel gaan uit na sy moeder, eggenote, kinders, kleinkinders en familie, ds. Kotie de Jager en die kerk van Pretoria-Oos, in besonder die groot getal bejaardes wat in die onderneminge van die Geref. Stigting in besonder na horn opgesien het as hulle weldoener, biegvader, vertrooster, raadsman en predikant
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom