Uit tydskrifte
Author(s) -
Editorial Office
Publication year - 1978
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v12i47.1144
Subject(s) - art , theology , firth , philosophy , geology , oceanography
In De Waarheidsvriend (Jrg. 65, Nr. 33) spreek die redakteur, Ir. Van der Graaf, hom sterk uit teen die PCR (Program to combat racism) van die Wêreldraad van Kerke. Hy noem dit “absoluut verwerplik”, en verskaf daarby die informasie dat die afgelope jare, 1970—76, twee en ’n half miljoen rand aan hierdie program van die Wêreldraad vir die finansiering van terrorisme geskenk is. Hiervan het uit die kleine Nederland byna die helfte, nl. ongeveer R l , l miljoen gekom, sewe keer soveel as uit die magtige en ryk Amerika, waar sewentien keer soveel mense as in Nederland woon. Ander lande waar die kerke ook ruim bygedra het, maar nie naastenby soveel as in Nederland nie, is Swede en Wes-Duitsland
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom