
Die filosofiese agtergrond van die huidige sosiopolitieke struktuurbeskouinge
Author(s) -
L. F. Schulze
Publication year - 1978
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v12i47.1139
Subject(s) - die (integrated circuit) , art , materials science , nanotechnology
Die hoofbestuur van die GTV het as tema aan my opgedra: ’’Die kragte wat werksaam is in die sosiaalpolitiese strukture en die spanninge wat daarin voorkom in die huidige wêreld”. By die riglyne aan my gegee, word versoek om die situasie soos dit hom voordoen, histories te belig en die teologiese en filosofiese agtergronde in die siening en waardering van hierdie wêreld en sy strukture te skets