z-logo
open-access-imgOpen Access
Diskussie oor die millenium en die herstel van Israel
Author(s) -
Engelbrecht van Waverley
Publication year - 1978
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v12i46.1135
Subject(s) - theology , philosophy , art
Dit verheug my dat daar eindelik gereageer word op my boekie. Behalwe telefoonoproepe en briewe van medechiliaste was daar tot dusver geen kommentaar van anti-chiliastiese kant. Ek het die boekie aan ongeveer 1800 predikante en professore gestuur en vriendelik uitgenooi tot nuwe besinning. Net soos oor die soteriologie, is die Bybel nêrens in teëspraak met homself oor die eskatologie nie. God gee in sy Woord nie vir ons drie verskillende toekomsbeelde om uit te kies nie. God is een en sy profetiese Woord is deurgaans eenstemmig m.b.t. die raad van God oor Israel, die nasies en die kerk

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here