z-logo
open-access-imgOpen Access
God se woord die moderne antwoord
Author(s) -
J. J. van der Walt
Publication year - 1978
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v12i46.1132
Subject(s) - theology , philosophy , art
Die vraag waarvoor u opdrag ons gestel het, is: kán, en hoe kan, die diens van ouderlinge en diakens Bybels én modern wees? Dit wek dankbare vreugde dat daar met entoesiasme aandag gegee word aan die diens van ouderlinge en diakens in die kerk. Want dit maak die kerk weerbaar teen ’n dubbele gevaar wat, in omgekeerde eweredigheid, die kerk in die moderne tyd bedreig; onmondigheid van lidmate (wat ouderlinge en diakens insluit) kweek predikanteheerskappy

The content you want is available to Zendy users.

Already have an account? Click here to sign in.
Having issues? You can contact us here