Die roeping tot sigbaarmaking van die katolisiteit van die kerk
Author(s) -
Pieter Pelser
Publication year - 1978
Publication title -
in die skriflig/in luce verbi
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v12i46.1130
Subject(s) - die (integrated circuit) , theology , philosophy , art , engineering , mechanical engineering
In hierdie studie word die klem gelê op die sigbaarmaking van die katolisiteit van die kerk. ’n Algemeen-erkende term om die saak “sigbaarmaking” aan te dui bestaan nie in Afrikaans nie. As sinonieme uitdrukkings word ook die woorde “vergestalting, gestalte gewing, sigbare realisering en sigbare verwerkliking” gebruik
Accelerating Research
Robert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom
Address
John Eccles HouseRobert Robinson Avenue,
Oxford Science Park, Oxford
OX4 4GP, United Kingdom