
Enkele opmerkings oor ’n paar sake van die eskatologie n.a.v. <i>Die millenium en die herstel van Israel</i> geskryf deur ds. J. J. Engelbrecht
Author(s) -
D.H.P. Wijnbeek
Publication year - 1977
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v11i44.1120
Subject(s) - theology , philosophy
Daar kom so stadig maar seker tog meer aandag vir die eskatologie. Dinge wat die mense prikkel om hieroor na te dink, is die politieke en militêre suksesse van die staat Israel; die sg. tekens van die eindtyd, nl. oorloë, veral aardbewings, ens., en derdens woordvoerders uit die ekologie. Hier bedoel ek die voortdurende stemme oor oorbevolking, wêreldvoeding, energie en grondstowwe en omgewingsbesoedeling