
Die profetiese roeping van die kerk volgens die Skrif – ten opsigte van ons volkereverhoudinge
Author(s) -
J. N. Coetzee
Publication year - 1977
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v11i44.1116
Subject(s) - theology , art , philosophy
Uiteraard kan ons nie hier begrippe soos ‘profetiese roeping’ en ‘kerk’ in detail ontleed nie. Daarom moet ek ten opsigte van die bedoeling van die terme in ons tema sekere uitgangspunte stel