
Kerk en teologie
Author(s) -
C. J. Malan
Publication year - 1977
Publication title -
in die skriflig/in die skriflig
Language(s) - German
Resource type - Journals
eISSN - 2305-0853
pISSN - 1018-6441
DOI - 10.4102/ids.v11i42.1109
Subject(s) - theology , philosophy , art , physics
In ons huidige tydsgewrig, wat gekarakteriseer word deur ’n soeke na identiteit in al die wetenskappe, kom die brandende vraag na vore: wat is teologie? Vier modelle het in die verlede ’n belangrike rol gespeel